Verified Reviews
Escarpment
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escarpment
Rated 4.4 out of 5 based on 1579 reviews.
"Die omgewing is asemrowend. In November staan die veldblomme vol in blom en die gras en plante is so groen dit voel onwerklik. Dit is 'n droom plek vir 'n fotograaf en vir mense wat die skoonheid in die natuur waardeer."
"Paaie in Lydenburg is baie sleg! Die deurpaaie is rybaar maar het slaggate."
"Valley of the rainbow is eintlik nie naby Dullstroom nie en gaste moet dalk daarop gewys word."
"Unfortunately we didn't have much time to explore the town, a great pity as it really looks like an interesting place. Next time maybe."
"Vat maar goed saam. Dullstroom is vrek duur."
"Nog altyd mal oor Dullstroom en dit bly ‘n pragtige plek om ‘n rustige naweek te spandeer. Bring altyd warm klere!"
"Geniet altyd Harry's Pancakes. Ons kan die Dullstroom toe gaan sonder om pannekoek te eet nie. "
"Algemene sentiment ervaar was dat die diens van restaurante binne Dullstroom nie van goeie gehalte is nie. Selektiewe plekke was uitsonderings tot die reël. As 'n geheel is Dullstroom 'n goeie bestemming vir paartjies of vriende, maar wel beperk in terme van aktiwiteite vir kinders."
"Dullstroom is 'n perfekte naweek weg en waarde vir geld met baie om te doen vir oud en jonk. Kosse te kies en te keur en puik gehalte."