Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Escarpment

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escarpment

Rated 4.4 out of 5 based on 1579 reviews.

Dullstroom, Escarpment

Treelands Estate

"Baie lekker dorp en ek sal beslis weer terugkom. Die fietsrywedstryd was baie goed georganiseerd en het glad verloop."

Dullstroom, Escarpment

Anglers Court

"Good restaurants but grocery shops (if any) poor."

Dullstroom, Escarpment

StoneFly Cottages

"Heerlike dorpie om vir 'n naweek te kuier en nie te ver van Gauteng af nie."

Dullstroom, Escarpment

Alm-Ü

"Dinge gaan maar agteruit. Jammer!"

Dullstroom, Escarpment

Mahanaim

"Rustige dorp met lekker eetplekke. Het die ou Hotel se voorgeregte geniet en Mayfly Restaurant se kos en diens was baie goed."

Dullstroom, Escarpment

Oom Org

"Baie lekker in Dullstroom gekuier en almal is baie vriendelik."

Dullstroom, Escarpment

Fairstream Selfcatering Guesthouse

"Ons geniet Dullstroom omdat dit slegs 2 ure van Pretoria af is en dit is 'n lekker wegbreek nie te ver van die huis af nie. "

Dullstroom, Escarpment

Tweedekans Game Farm

"Lekker restaurante! Veilige dorp waar mens van hoek tot kant kan stap."

Dullstroom, Escarpment

The Outpost Dullstroom

"Bietjie duur vir Suid-Afrikaners. Ingerig as 'n buitelander-toeristebestemming, maar nogtans baie lekker om tyd daar te spandeer."

Dullstroom, Escarpment

The Outpost Dullstroom

"Dullstroom is 'n lieflike toeristedorpie met 'n atmosfeer en bekoring van sy eie, maar is absoluut buitensporig met die prys van alles wat te koop aangebied word."

Dullstroom, Escarpment

The Outpost Dullstroom

"Pragtige dorp met baie oulike winkeltjies!"

Dullstroom, Escarpment

Critchley Hackle Garden Cottage Nr 8

"Dullstroom is 'n heerlike uitkom-wegbreek-vakansieplekkie. "

Dullstroom, Escarpment

Tweedekans Game Farm

"Verken die dorp en omgewing ook. Daar is meer as net die winkels in die hoofstraat."

Waterval Boven, Escarpment

Luilekker Guest House

"Daar moet net genoem word van die tol hek van R78 tussen Waterval Boven en Machadadorp."

Lydenburg, Escarpment

Rooidraai Estate Guesthouse

"Goeie sentrale blyplek vir dagritte in omgewing."

Dullstroom, Escarpment

Greystone Lodge

"Very interesting town, enjoyed the visit, the laid back atmosphere, friendly people, good food and all the interesting shops. "

Dullstroom, Escarpment

Rotsvas

"Het die dorp terdeë geniet, ons kinders ook. Genoeg plekkies om na te kyk."

Dullstroom, Escarpment

Rotsvas

"Baie interessante winkeltjies, goeie verskeidenheid. Baie teleurgesteld in die Wafel-huis. Diens was hopeloos. Het na 'n 3/4 uur gevra om ons bestelling te kanselleer."

Dullstroom, Escarpment

Valley of the Rainbow Flyfishing Estate and Nature Retreat

"Dullstroom het interessante snuffelwinkeltjies, maar ongelukkig geen ander aantrekkingskrag vir ons nie. "

Dullstroom, Escarpment

Charilo Guest House

"Dullstroom het soveel om te sien en doen! Het die resturante en klein winkeltjies en mense baie geniet! Sal beslis weer na Dullstroom toe gaan. 'n Plek met karakter! "

Dullstroom, Escarpment

StoneFly Cottages

"Oulike plek met baie om te doen en sien."

Dullstroom, Escarpment

Mahanaim

"Lekker naweekwegbreek. "

Dullstroom, Escarpment

Tweedekans Game Farm

"Dullstroom is awesome! "

Dullstroom, Escarpment

Woolly Bugger Farm

"Oulike eetplekke en winkels."

Dullstroom, Escarpment

Longview Ranch

"Would highly recommend."

Page
Page 47 - Showing 1381 to 1410
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!