Verified Reviews
Franschhoek
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Franschhoek
Rated 4.8 out of 5 based on 447 reviews.
"Words cannot explain our unforgettable time we had. The place, people, wine, food is to die for. The Elephant & Barrel pub was top notch. We met such great people on the Wine Tram. Will surely recommend and revisit Franschhoek again and again and again."
"Baie skoon dorp, kan lekker eet, net reg kies waar. Ook baie goed geleë om die mooi in die omgewing te besigtig."
"It was our first time visiting Franschhoek and we fell in love with the town. Beautiful views and wine farms. There is a lot to do and the wine tram is a must."
"Dit is so 'n pragtige plek en die mense is vriendelik! Daar is baie om te doen. Die natuurskoon is asemrowend."
"Omgewing is asemrowend mooi. Die wine tram is 'n fantastiese ondervinding en 'n definitiewe moet!"
"Baie mooi dorpie. Dink daar is iets vir almal! Te veel keuses tussen wynplase en aktiwiteite so jy gaan were en weer moet terug gaan."
"Franschhoek is 'n stukkie goud in Suid-Afrika. Beslis my gunsteling bestemming om weg te breek. Die dorpie is pragtig en die mense is baie vriendelik en gesellig."
"Kan niks byvoeg anders as om te sê dat Covid 'n leemte laat vir vroeë ontbyte en laat aandetes."
"Ons was oor die algemeen baie beïndruk met Franschhoek se diens en hoe lekker dit is om 'n "toeris" te wees daar. Die Wine Tram was ongelooflik, elke eetplekkie onverbeterlik en die Tuk-Tuk-dienste was 'n heerlike bederf!"
"Pragtige netjiese dorp met baie om te sien en wonderlike wynplase."