Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Ek is gek oor die dorpie se rustigheid en die vriendlikheid van sy mense. Oppiedam se restuarant is so perfek geleë met goeie diens en kos wat vars gemaak word. Wees net bewus dat die teerpad na Rosendal nogal erg verbrokkel is en 'n mens moes maar rustig wees en dit kalm vat op die pad."
"Dit is rerig 'n lekker dorpie vir 'n wegbreek maar raak regtig baie besig en beknop wat goed is vir die besighede so mens werk om die spitstye."
"Die Plaasstoep restaurant was baie vriendelik. Het die heerlikste ontbyt bedien het sommer 2 keer met die fietse soontoe gery net om hul ontbyt te kon geniet met die plaasatmosfeer. Met tuisgebakte brood en al."
"Bethulie is a small town with limited shops. Book at the local restaurant for a meal, there is a grocery store with limited options."
"Munisipale dienslewering blyk ook maar probleem te wees. Dorp vertoon nie netjies nie, lang gras, vullis sakke en slaggate. Algemene tendens in Noordelike Provinsies."
"The town is quaint, artsy and beautifully situated in the mountains. Even over peak season, we still felt relaxed, safe and welcomed."
"Ons as gesin geniet Parys; gaan baie op 'n Saterdag daarheen om net bietjie deur die mooi dorp te gaan of sommer net te gaan eet."
"Dis so hartseer om te sien klein dorpies gaan agteruit. As gevolg van die elektrisiteitsprobleem, was daar geen krag, geen opvangs en geen petrol beskikbaar nie. Dit kan nogals 'n probleem wees."
"A pity about the potholes on the way there (R26), but no reflection on the guesthouse and town. Clarens is a great destination!"
Northern Free State, Free State
Kamdebo on Vaal"Miskien moet meer aandag aan visvang area gegee word om bome in water te verwyder. Grasperke en tuin baie spesiaal."
"We went for a walk at the Brandkop Conservancy which was not far from our stay. It was a lovely walk that I would highly suggest to any visitors."
"Dit is 'n stil en rustige dorpie met lekker restaurante, baie geskiedenis en in 'n pragtige omgewing. Nog nie so kommersieel en vertrap soos ander dorpe nie maar jy moet die mooi dinge self soek. Lekker naby 'n wynplasie en Golden Gate. Vriendelike plattelandse mense."