Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Baie oulike dorpie. Ons het ongelukkig net daar oornag, maar sal enige tyd weer daar oorbly."
"Dis die dorp waar ons wortels is. Alles het baie verander. Is bly om te sien daar is nuwe ontwikkelinge. As dit in toeristebestemming kan ontwikkel sal dit vir ons wonderlik wees. Op hierdie stadium is dit egter nog nie daar nie."
"Baie pragtig, omdat ons van die kus is, is Clarens beslis 'n belewenis. Klein dorpie met baie om te doen en te sien. Sal definitief weer teruggaan."
"Was wonderlik om vroegoggend te hardloop deur die strate voor al die ander mense die plek oorneem."
"Shocking potholes in the road, pavements overgrown. People in shops, garages are very friendly."
"Had some delicious meals and watched rugby at a lovely pub. Had some drinks at a waterhole next to the river. Plenty of shops and everybody was very friendly."
Northern Free State, Free State
Kamdebo on Vaal"Hulle kort 'n restaurant wat prawns kan maak in Parys. Lol."
"Baie interessante dorp. Netjies, lekker eetplekke, in die natuur, pragtige berge, vriendelike mense."
"The roads are horrible. I hope the new municipality will do something about that."
"As jy net wil ontspan met die rustigheid van die natuur en gasvryheid en vriendelikheid van mense wil ervaar, is Rosendal die wegbreekplekkie vir jou!"
"Die rivierbesoedeling degradeer die plek geweldig baie. Dit besoedel ook Parys se lieflike kunsuitstallings, eetplekke en ontspanningsgeriewe, veral kunsvlieghengel."
"So jammer, eintlik hartverskeurend, dat dele van Bloemfontein vervalle en onversorg is. Genadiglik is daar wél buurte wat opgeknap word a.g.v. die inwoners se inisiatiewe."