Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Gasvrye mense, pragtige ou sandsteengeboue, ouwêreldse gevoel, pragtige natuurskoon en landelike plaasomgewing."
"Bloemfontein het baie agteruit gegaan, met die munisipaliteit wat nie doen wat hulle moet doen nie, vullis lê die wêreld vol. Eintlik baie hartseer."
"Clarens is a great pet-friendly city with numerous pet-friendly restaurants and a lot of different hiking routes in the Conservatory. Very relaxed but unique dorpie with a lot of exciting things to do."
"'n Dorpie weggesteek met ryk geskiedenis en erfenis, die vriendelikste mense met die interessantste stories. Die gemeenskap het hul eie manier van dinge doen en sê wat ons stadsjapies met verwondering betower. In 'n bitter kort tydjie baie lief geraak vir die dorp en sy mensies."
"'n Paar mooi interessante plekke, soos die Nasionale Museum en die Oorlogsmuseum. Lekker winkels."
"Elke mens in die dorpie is hartlik en gerig op toerisme. Parkeer jou kar en stap en ervaar. Ons was aangenaam verras met die kos! Gunsteling restaurant? Op Die Dam."
"I was our first time at Bloemfontein and we were amazed how beautiful and peaceful this city is! With hills and gardens and a lot of historical buildings! Loved it!"
"As 'n oud-inwoner van Welkom - baie teleurgesteld in die agteruitgang van die onderhoud, geriewe en netheid van die stad. Baie hartseer!"