Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Vir kunsmense, natuurmense, koffiemense en vele ander, is dié skat van 'n dorpie een van die lekkerste plekkies om by uit te kom."
"Pragtige natuur en atmosfeer. Sommige stalletjies ook maar net goedkoop gemors. Bied nie baie vir kinders nie."
"Meeste strate kort dringend aandag om slaggate te herstel, dit blyk ’n groot probleem in die hele Oos Vrystaat te wees. Pragtige ou geboue wat in ’n sekere mate nog onderhou word, goed om te sien alles word nie net verniel nie. Strate was skoon en mense vriendelik."
"Special little town - one of the most beautiful parts of nature in South Africa."
"Beautiful place and surrounding areas with lots of activities possible. Golden Gate Highland National Park is only approximately 20 km away with a soon to open Dinosaur exhibition centre."
"Ek is mal oor Bloemfontein. Ons hou gereeld vakansie in die Oos-Kaap en Bloemfontein is my gunsteling-oorslaapprovinsie. Ons het altyd in Gariep oornag, maar Bloemfontein is nou my keuse."
"Eerste keer in Clarens - fantastiese plek! Oulike winkeltjies, baie eetplekke, vriendelike mense, skoon en lekker wandelplekke! Baie ingestel op mense wat hul honde saambring! Honde kry by elke eetplek 'n bak water en selfs 'n beskuitjie! Clarens sal ons weer sien!"
Northern Free State, Free State
Impact Self Catering"Ag dis net magical - dit laat jou dadelik vergeet van die stad en gejaagde lewe, ek meen ons kom uit Johannesburg, that says it all."
"Wonderlike eetplekke, vriendelike mense. Ons was in die week daar en dit was lekker stil."
"Herfs op sy mooiste. Was nooit gedurende besoek gekonfronteer met bedelary nie! Wel gedaan Clarens."