Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Unfortunately, the ANC has destroyed what used to be the most beautiful and well-maintained city/town in the Freestate. This city is becoming a ghost town as more and more people are leaving Bloemfontein for the Western Province. It reflects all the city centers under ANC control, dirt and grime and crime!"
Northern Free State, Free State
De Rust Private Nature Reserve"Die veld is heeltemal te vaal en het feitlik geen inheemse bome nie. Geen besienswaardige natuurskoon nie."
"Ek ken sy toeriste-aantreklikhede en hulle is veel. Die Vrouemonument moet nie gemis word nie. Ongelukkig is enige Munisipaliteit waar beheer in die hande van die ANC is, 'n slegte munisipaliteit."
"Paaie egter baie sleg en mens kan nie die natuurskoon waardeer as mens die heeltyd moet uitkyk vir potholes nie."
"Memel is 'n bitter klein dorpie met 'n massiewe groot en warm hart. Die natuurskoon rondom Memel is iets wat 'n mens moet aanskou en ervaar."
"Bethulie het baie potensiaal. Ek hoop meer mense sal in die pragtige dorpie belê. McGregor van die Vrystaat."
"It's disappointing that the shops are closed on a Monday and many also on a Tuesday."
"Ek beskou Bloemfontein as 'n oorslaapplek na waar heen ek op pad is. So my kommentaar is dalk nie van toepassing nie. Ek reis om familie te sien, of so ver weg as moontlik van die samelewing te kom."
"Strate raak vuil en onversorg. Hope rommel op sypaadjies. Omgewing waar die gastehuis geleë is, is skoon en netjies."
Northern Free State, Free State
Kamdebo on Vaal"Ek sal altyd die oewers van die Vaalrivier aanbeveel vir wegbreke van werk en ander stresverwante dinge."
"A wonderful collection of shops and options for dining out. Restaurants close early so don't leave it too late if you want to go out for supper."
"Load shedding is irregular and more than scheduled. Roads need attention in and out of towns."
"Nicolene war pianos is op die dorp en bied musiekopvoerings in die kerk. Dit is fantantasties en iets om te beleef!"