Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Ventersburg is 'n deurgangsroete vir reisigers op pad na 'n bestemming verder in die land. Gerieflik geleë op die N1-roete."
"Oranjeville se mense het my verbaas. Hul was vriendelik en gee 'n besonderse kleur aan 'n vakansie. Die dorp het pragtige nostalgiese winkeltjies waarin 'n mens kan verdwaal. Ons sal weer hierdie dorp besoek."
"It is a nice area close to the city, you have everything at a closest range. "
"Die dorpie is baie rustig, goeie plek om te ontspan. Plekke soos Platberg bied ook ekstra besienswaardighede."
"In Parys is heelwat eetplekke en oudhede te koop. Daar is genoeg kettingwinkels en plekke om te besoek as jy navraag doen. Ons vind die mense vriendelik."
"Eiendomme in die woongebied is beslis modern en goed in stand gehou. Dit kom voor as veilige area."
"Perfek vir ‘n wegbreek van die besige stad. Kom voorbereid met jou eie groceries en maak seker jou tenk is vol aangesien die petrolstasie nie oor naweke oop is nie. "
"Altyd lekker in die dorp. En Legends, 'n lekker plek vir 'n goeie steak, 'n koue bier en vriendelike geselskap."
"As jy nog nie in Clarens was nie gaan en beleef die gasvryheid van die drop en sy mense."