Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Ek het net 'n kompetisie bygewoon en nie rondgery nie. Die paaie kort regtig aandag. Orals is slaggate en die teer is al uitgery. Was nogal jammer om te sien hoe dit agteruit gegaan het."
"It has changed a lot since I was last there, but the people are friendly, the area we were staying in was neat and clean."
"Baie lekker atmosfeer. Ons het die dorpie vreeslik geniet, sal beslis binnekort weer besoek."
"Paaie tussen dorp en Colesberg/Trompsburg is in baie slegte kondisie. Dorp self se infrastruktuur soos historiese geboue en paaie ook baie vervalle met duidelike tekens van gebrek aan onderhoud."
"Ek was seker so 6 maande laas in Bloem - wat my geskok het is die agteruitgang van die dorp. Mens kan sien die munisipaliteit doen nie hulle werk nie, vuilgoed was oral, klomp slaggate, gras is lank, verkeersborde is stukkend. Baie hartseer."
"Die museum en ander interessante plekke was toe en nie beskikbaar vir besigtiging nie."
"Love the quaintness of Clarens. The art gallaries and deli's are to die for."
"Altyd lekker om in die pragtige dorpie te kan kuier met al die interessante winkeltjies en heerlike restaurante, en 'n klipgooi van die Golden Gate Nasionale Park wat altyd 'n besoek werd is."
"A sleepy, small town with nice restaurants and shops. Shoutout to Jenlee's for a lovely breakfast."
"Love Fouriesburg. Did a stunning hike up the mountain and through sandstone caves and water tunnels. Nice restaurants in town."