Successfully reported

Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.

Bloemfontein, Free State

Baobab Tree Guest House

"Bloemfontein is 'n belewenis en rustig,"

Clarens, Free State

Eagles Corner

"Geniet dit altyd daar saam met my gesin."

Clarens, Free State

St Fort Farm

"A fun place to visit. Lost of lovely things to buy, if you like that sort of thing. Beautiful surroundings and helpful people."

Clarens, Free State

Rosemary

"Dorpie met die mooiste berg-uitsig en baie rustig. Ons sal beslis weer daar gaan rus vir 'n naweek."

Rosendal, Free State

Artist's House

"Rosendal is 'n ongelooflike spesiale plekkie vir ons. "

Parys, Free State

Cyrene

"Rustig en pragtige dorpie."

Clarens, Free State

164 Church Street

"Clarens is 'n aangename, vriendelike dorp en 'n besliste besoek waardig. Dis ook lekker om in die omgewing rond te ry met heelwat besienswaardighede."

Harrismith, Free State

Book House Cottage

"Gerieflike oornagbestemming oppad na die Drakensberge of Suidkus."

Rosendal, Free State

Daniel se Kuil

"Rosendal is getrou aan sy karakter as 'n plattelandse dorpie met 'n groot verskil, nie gekommersialiseer nie, tog alle potensiaal om 'n yuppie-retreat te word, maar dit nie is nie, dankbaar. Genoeg snuffelplekkies met karakter, vriendelike mense en veilig. Rosendal is hoog op ons agenda van naweek wegbreekplekke!"

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Die onsuiwer water is sy grootste problem. Ek is bly ek hoef nie lank daaraan blootgestel te wees nie. Die omgewing en mense is spesiaal!"

Clarens, Free State

De Ark Mountain Lodge

"Baie oulike dorpie, het dit baie geniet, omgewing ook pragtig. Ons kom van die Laeveld af, maar dit was vir ons 'n anderste mooi gewees. Daar is dalk 'n tekort aan iets vir die manne om te doen."

Fouriesburg, Free State

Goedgeleë

"The view of the terrains were breathtaking.we also got to visit the town. And the 9 min drive to the Lesotho border. It's a very peaceful and calm place that my family and I enjoyed thoroughly."

Clarens, Free State

Bergview 154 Clarens

"Absoluut uitstekend."

Clarens, Free State

Bluegum Villa 69

"Mooi dorpie met baie om te doen."

Clarens, Free State

Clarens Lakeview Cottage

"Dit is werklik 'n pragtige dorpie. Die strate kan bietjie aandag geniet. Hiermee bedoel ek dit kan dalk geskraap word."

Clarens, Free State

Bergwoning Accommodation

"Lekker naweek wegbreek. Ons kon baie ver en lekker stap."

Clarens, Free State

Arundel Studios

"Beautiful area. Old type of town."

Parys, Free State

Lavender Place

"Die eetplekkie Jimmy Jagger was heerlik en die dorpie is baie Afrikaans."

Fouriesburg, Free State

Sun Cottage

"Vriendelike dorpie, maar min winkels."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Asemrowende mooi plek, sal beslis weer kom kuier!"

Parys, Free State

Mistique Waters

"Lifelike plekkie met interrelate kuierplekke!"

Clarens, Free State

Forever Clarens

"Sal altyd Clarens voorstel as 'n awesome dorp!"

Kroonstad, Free State

Gaggle Inn

"Poor water quality."

Harrismith, Free State

Village Lodge Harrismith

"Nice little town. Many potholes in the main street."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Geen Capitec OTM nie en ook nie 'n skoon supermark nie."

Fichardt Park, Free State

Cottages @ Moffett

"Cottages @ Moffett is baie sentraal naby Rosepark en Pasteur hospitale. Die Pick 'n Pay Hyper en motorhawe wat so naby geleë is, is ook 'n groot pluspunt."

Page
Page 249 - Showing 7441 to 7470