Successfully reported

Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.

Frankfort, Free State

Lourenza Wild and Farm Lodge

"The warm hospitality, friendly service and awesome food made the travel worthwhile. True, sincere people."

Parys, Free State

Tu-Vrede Guesthouse

"Ek was aangenaam verras, Parys bied baie meer as wat ek verwag het. Ek sal verseker oorweeg om weer te kom!"

Clarens, Free State

Clarens Lakeview Cottage

"Ons het ervaar dat die kelners en kelnerinne se kliëntediens swak is en hulle vat lank om by mens uit te kom. Hele paar eetplekke wat sal moet werk daaraan."

Northern Free State, Free State

Indunduma Resort

"Baie droog nou daar, maar nog steeds die moeite werd om soontoe te gaan!"

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Baie rustige omgewing."

Kroonstad, Free State

Casa la Gracia

"The streets need to be fixed."

Harrismith, Free State

Platberg Harrismith Backpackers

"Mooi argitektuur van ou geboue!"

Clarens, Free State

Siesta On Main

"Die dorpie bly 'n toeriste-juweel: pragtige omgewing, interessante toeristebedrywe in die dorp self, sonder om sy plattelandse karakter in te boet."

Fichardt Park, Free State

Blue Crane Guest House

"Goed geleë vanwaar die reisiger gemaklik die Vrouemonument en Ooorlogsmuseum kan besoek. Voorts kan President Brand-straat met sy geskiedkundige geboue (Ou Raadsaal, Appélhof, MT Steynhuis, Stadsaal) en selfs Navil Hill, gemaklik besoek kan word."

Harrismith, Free State

Book House Cottage

"Geskiedkundige dorp met lieflike ou geboue en pragtige natuurskoon."

Clarens, Free State

Fairview Cottages

"Mooi dorpie. Alle winkels is stapafstand."

Clarens, Free State

Mooigezicht

"Clarens is uitstekende rus plek uit die gejaag van die stad."

Universitas, Free State

109 Ryno Kriel B&B

"Easy to find your way if you don't know Bloemfontein."

Fichardt Park, Free State

Schnehage Self-catering Units

"Baie goed geleë en toeganklik."

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Baie oulike plek. "

Clarens, Free State

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Baie rustige en mooi dorpie, presies die tipe plek waar jy wil gaan om bietjie te rus."

Ventersburg, Free State

Die Kuierhuis

"Weet nie van ander blyplekke nie, maar Kuierhuis is 'n moet."

Parys, Free State

Hessie se Witperd

"Good biking destination."

Universitas, Free State

Edaneg

"Verskeidenheid plekke om van te kies vir verblyf. Naby universiteit en besigheidssentra geleë."

Trompsburg, Free State

De Bron Guesthouse

"Trompsburg is 'n bysaak, gaan en geniet De Bron!"

Fouriesburg, Free State

Die Ou Pastorie

"Die inwoners van Fouriesburg is vriendelik en behulpsaam. Die restaurant, plaaskombuis se kos en diens is goed."

Clarens, Free State

Oak Leaves Cottage

"Ek was nie regtig beïndruk met die restaurante waarby ons geëet het nie, die kwaliteit was so-so, maar die pryse gans en al te hoog. Jy is 'n "captive", so jy vat wat jy kry en betaal hoë pryse daarvoor. "

Park West, Free State

Nightingale Guesthouse

"Conveniently situated and very easy to reach."

Fouriesburg, Free State

Lesoba Guest Farm

"Baie oulike dorp met klomp besienswaardighede."

Clarens, Free State

La Bri

"Clarens is pragtige dorpie."

Reitz, Free State

The Lillies Guesthouse

"Goeie waarde vir geld by die Steak Ranch. VKB se fulstasie is ook fantasities. "

Clarens, Free State

Die Kruik

"Vreeslike oulike plekkie, lekker winkeltjies om te shop en ook selfs 'n brouery vir die bier liefhebers."

Page
Page 288 - Showing 8611 to 8640