Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Mal oor die plek....mens is ontspanne die oomblik as jy uit die kar of af van die motorfiets af klim...."
"Fouriesburg was 'n aangename verrassing, 'n netjiese skoon dorpie met die mooiste huise."
"Fichardt Park is ideally situated if one wants to get in and out of Bloemfontein with ease. We did not go into the suburb. "
"Langenhovenpark is 'n baie netjiese woonbuurt en ek sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n oornaggastehuis."
"Die omgewing is ongelooflik mooi. Dit is 'n skoon wêreld en die mense is vriendelik. As jy van rustigheid en van mooi natuur hou, is dit die aangewese plek."
"Dis 'n oulike klein dorpie, met lekker kuierplekkies, naby aan al die mooi plekke en Clarens. Ons sal weer teruggaan. "
"Van Welkom oor die algemeen dink ek Flamingo Park is van die netjieste en skoonste dele waar 'n mens gerus kan tuisgaan! Die inwoners hou seker self hulle voorstad netjies!? Hou so aan dalk steek julle die res van Welkom se mense aan."
"Model slaghuis se biltong is die beste en natuurlik The Windmill het die ongelooflikste atmosfeer met sy Jack Daniels dekor en die ou koolstoof wat heerlik brand. Diens en kos is uitstekend. Dit maak laat mens weer sal teruggaan."
"Vir die persoon wat wil wegbreek van die gewoel van die stad bring Vrede voorwaar vrede in jou gemoed."
"Netjiese voorstad van Welkom. Dit was die eerste keer wat ons in Welkom gekom het en met Henry se hulp het ons gou die plekke gekry."