Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Clarens is a fun vibey town with plenty of restaurants and coffee shops and craft/art shops."
"Klein dorpie. Rustig met baie vriendelike inwoners. Naby talle aktiwiteite vir toeriste."
"Fouriesburg is die mooiste dorpie wat sommer vinnig in mens se hart inkruip. Die gemeenskap is vriendelik en altyd gereed vir 'n geselsie. Daar is lekker restaurantjies insluitend The Orange Apple en Die Plaasstoep asook Mile High Vineyard met die mooiste landskap. Perfekte plek vir rus en vrede vir die siel. Daar is ook 'n kerkdiens om 10uur waar mens altyd welkom sal voel."
"Philippolis het 'n baie ryk geskiedenis en erfenis met 'n baie mooi omliggende landskap."
"Unfortunately, the roads around Zastron, especially heading South, are terrible and you really don't want to be travelling on them in a vehicle. Fortunately, we were on motorbikes, which was bad enough."
"Lieflike dorp met oulike winkeltjies en heerlike eetplekke. Lekker Bistro se kos en diens is fantasties. Chocolate Cafe se warm sjokoladedrankie met Belgiese sjokolade waaroor jy warm melk gooi, is uit die boonste rakke. Die slaggate in die paaie is net baie sleg."