Verified Reviews
Gansbaai
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gansbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 1244 reviews.
"Sal die plek aanbeveel vir enige een wat net bietjie uit die gewoel en besige lewe wil ontsnap."
"A good place to break away from the city. If small towns make you happy, then Gansbaai will fit the bill. Lots of shops in case you forgot to pack an essential. Sit and watch the glorious surroundings. You will want to stay longer."
"Perfect. I have been visiting Gansbaai since 2014 and always come back every year."
"Gansbaai het my nie beïndruk nie, maar ek het verlief geraak op Franskraal en Stanford."
"Only because it is so far out of Cape Town. Lovely sea views even though there is no beach."
"Ons ken al vir Gansbaai 'n geruime tydjie. As jy bewus is van die dorpie en sy mense, kan mens die beste maak van Gansbaai en omliggende dorpies."
"De Kelders had more than enough to do, we only did grocery shopping in Gansbaai."
"Daar is nie veel om te doen in die winter nie. Pooltafels in pubs in swak toestande. Geen plekke vir nie-rokers om te gaan nie, pubs is rokersplekke."
"Gansbaai ontwikkel in 'n uiters aanloklike vakansiebestemming. Dis veral die warmte van die inwoners en die netheid van die dorp wat opval."
"Beautiful coastline, just not great when we visited as it poured with rain nonstop - May."
"Die mense in Gansbaai is vriendelik en tegemoetkomend en ek sal enige tyd teruggaan soontoe."
"Dis Perlemoenbaai wat Gansbaai mooi en lekker maak, dis beslis een van die mooiste plekke met die mooiste natuurskoon en sonsondergange en so netjies en skoon!"