Verified Reviews
Gariep Dam
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gariep Dam
Rated 4.3 out of 5 based on 1317 reviews.
"Not much to do in Gariep, but a perfect place to rest and recharge during long journeys."
"Ek dink daar is potensiaal vir veel meer. Overrated op die oomblik. Ek slaap liewer weer in Colesberg oor."
"Water is 'n groot probleem in die dorpie, die dam is vol, maar die woongebiede sukkel met kwaliteitwater en normale voorsiening van skoon water is swak indien daar wel water is."
"Best service. Best place for an overnight. Excellent restaurant Tjailatyd and the Gariep ATKV."
"Gariep het ongelukkig nie veel om te doen behalwe die damwal nie. Bietjie moeilik om kindertjies besig te hou as daar niks is nie."
"Uitstekend geleë op pad Kaap/Gauteng toe. Pragtige omgewing, netjies en skoon! Besoek aan die Gariepdam hoogs aanbeveel!"
"Dit is 'n pragtige plek, rustig en stil. Jy kan 'n drankie by die hotel gaan geniet terwyl jy oor die dam uitkyk."
"Gariep Dam is a very interesting and nice place to visit. I would like to visit again only if I can get nice and friendly accommodation."