Successfully reported

Verified Reviews

George

All reviews have been left by TravelGround customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.

George

Oakhurst Hotel

"Baie lekker in museums rondgeloop en by die kersmark."

George

Pine Lodge Resort

"George is naby bekende plekke soos Knysna en Plettenbergbaai. George is meer bekostigbaar en boonop ook mooi. Daar was nie veel inligting oor wat George vir besoekers bied nie, veral nie vir kinders nie - iets wat aandag kort."

George

Ibis Place Guest House

"Die geld werd."

George

"Loved it!"

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Baie lekker gekuier in Heroldsbaai."

George

Herolds Bay Resort

"Besoek die bessieplaas."

George

Blue Whale Resort

"As jy inkopies wil doen is die Garden Route Mall net die plek. Baie parkering en genoeg winkels om van te kies."

George

Arabella Gasteplaas

"Baie lekker area en baie mooi natuurskoon."

George

Jamaed Court Self-Catering Apartments

"Beslis een van die mooiste plekke in Suid-Afrika en gerieflik naby die see, berg en omliggende besienswaardighede."

Victoria Bay, George

Surfari Resort

"Mooi, mooier, mooiste en ideaal geleë vir besienswaardighede na alle rigtings."

Herold's Bay, George

Dragonfly Cottage

"Heroldsbaai het ons regtig verras. Dit was ons eerste keer daar, maar ons sal van nou af elke jaar soontoe gaan. Dit het 'n beeldskone strand, netjies en skoon. baie rustig en perfek vir 'n wegbreek van die stadslewe. Dis waarlik 'n versteekte juweel!"

Herold's Bay, George

Dragonfly Cottage

"Heroldsbaai is 'n baie mooi plek en die ideale plek vir 'n vakansieganger."

Herold's Bay, George

Herolds Bay Heights

"Baie rustig en skoon baai, kort net nog 'n restaurant by die see."

Herold's Bay, George

Makarios on Sea

"Heroldsbaai is naby baie aktiwiteite. Die atmosfeer is asemrowend."

Victoria Bay, George

Ballots Tree House

"Baie mooi plek, baie daar gekamp in 'n karavaan. "

George

Blue Whale Resort

"Loving it!"

Heatherlands, George

57 on Plover

"Pragtige boomryke deel van George."

Herold's Bay, George

Makarios on Sea

"Pragtige baai. Hoewel daar nie eintlik restaurante op die baai area is nie. Alles is ver daarvandaan."

Victoria Bay, George

Surfari Resort

"Victoria Bay is heerlik en rustig. Klein strandjie met sekuriteit en 'n heerlike restaurant. "

Blanco, George

Mountain View Lodge

"Rustige area en baie skoon. Sal dit aanbeveel."

Herold's Bay, George

Dut Hut

"Love die strand!"

George

Oakhurst Hotel

"George is 'n wonderlike toeristebestemming. Sentraal geleë tussen Knysna en Mosselbaai met al die kleiner strande tussenin. As dit nie vir my kleinkinders wat in Gauteng woonagtig is nie, sou ek dit ernstig oorweeg het om my in George te vestig!"

Heatherlands, George

Avo&Oak Guesthouse

"Die woonbuurt is ideaal, rustig en naby verskeie goeie restaurante."

Herold's Bay, George

Danke Ma

"Pragtig en stil."

George

Esperanza Countryside Accommodation

"Altyd 'n plek vol besienswaardighede en lieflike omgewing."

George

Jamaed Court Self-Catering Apartments

"Mense baie vriendelik en baie skoon dorp."

Page
Page 52 - Showing 1531 to 1560