Verified Reviews
Gonubie
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gonubie
Rated 4.5 out of 5 based on 232 reviews.
"Shop and restaurant hours were pathetic and people working in shops need to learn to be kinder and more friendly. "
"Die plek wemel van die gastehuise, maar daar is nie werklik eetplekke wat mens kan aanbeveel nie. Die mense ry net baie rof!"
"Mal oor Gonubie, dis die vakansie-area van Oos-London in my opinie."
"'n Somervakansie word aanbeveel, want net die strand is daar. Baie Oulike dorpie en n paar oulike winkels. Ons het dit wel geniet, lekker ontbyt langs die see by Heavenly pancake house."
"Lieflike kusdorpie amper soos 'n 'village' op sy eie. Love Gonubie. Alles wat jy nodig bv. winkels, banke, slaghuis etc. is in Gonubie."
"Don't expect Gonubie to have everything that a holiday town has to offer. It is a coastal town with the basics to offer. The best fish and chips and a beautiful beach and look out spots. It is quiet and just easy going lifestyle. If you want to get out of the busy city life then I would recommend Gonubie. "
"Die "Gonubie Marina Club" is nuut oorgedoen en dit is 'n lekker plek om jou viervoetigekind op de strand/ riviermond te laat rondloop."
"Dis die eerste keer wat ons in daardie deel van die land vakansie gaan hou het en was aangenaam verras."
"Baie rustig skoon en daar is alle winkels wat jy nodig het. Die verkeer kan erg raak in oggende uit na die N2-hoofweg. Nadeel is dat daar nie 'n afrit op die N2 van Oos-Londen kant af is nie. Daar is net die ou pad wat baie nou en sleg is."
"There's not much to do and the water is too cold for swimming. Otherwise Gonubie is a fantastic place to stay. "
"Recommended to all. We enjoyed the best service and full compliments to them."
"Gonubie is 'n klein juweel van die Oos-Kaap. Dit is so lekker-bly dorpie. Die strand is pragtig met die klippe en die boardwalk en riviermond gee daardie ekstra spesiale gevoel, asof jy op 'n eiland in jou eie land is. Mense is so vriendelik en aangenaam. Kan regtig hier jou batterye herlaai en net ontspan."