Verified Reviews
Gordon's Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gordon's Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 423 reviews.
"Lekker winderig. Pragtige plek. Sal volgende keer langer kuier om meer te verken."
"Pragtig en nie te ver van sentraal-geleë besienswaardighede nie. Restaurante en kroeë is fantasties."
"Ons is baie lief vir die omgewing en was heerlik sentraal na Kaapstad, Simonstad en Hermanus."
"Baie mooi plek en goed geleë. Alles is om en by 'n uur weg van alles af."
"Yolanda was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie."
"Gordonsbaai is absoluut ons eerste keuse wanneer ons in die Kaap kuier. Wonderlike plek waar jy altyd veilig voel en pragtige klein winkels om te besoek terwyl jy die lekker strand en see geniet. Hier is die water darem nie te koud vir ons Vaalies nie."
"Gordon's Bay feels like a resort destination with the sea and beautiful mountains. Good restaurants and shops nearby. Safe swimming for children."
"Baie mooi plek en die omgewing is die moeite werd en sal almal aanbeveel om daar te gaan bly. "
"Baie lekker om in Gordonsbaai te vakansie. Dis darem nie in Kaapstad self nie. Uit die bedrywighede van die stad."
"Wow Wow - so mooi. Dit was ons eerste keer in Gordonsbaai en ons sal 'n punt daarvan maak om weer te gaan. Ons was verbaas oor hoe lekker ons gekuier het."
"As jy soek vir rustigheid en vriendelike behulpsaam mense, is Gordonsbaai jou be stemming. "
"Quiet village on the Cape coast - pretty scenery - within short distance of Cape Town and Stellenbosch. "
"Beautiful, relaxing, fantastic, nice and quiet. The best place ever to run away from stress. "
"Everything is walking distance. The beach is beautiful and clean. An outdoor gym. Loads of places to eat and a lot of variety. Peaceful away from the busy city and work life."