Verified Reviews
Gqeberha (Port Elizabeth)
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gqeberha (Port Elizabeth)
Rated 4.4 out of 5 based on 1368 reviews.
"Netjiese skoon stad maar die weer is goor en die wind het elke dag gewaai en ons van die lekker tyd beroof."
"The place was amazing. There are so many fun activities that one can do with their family."
"Wees maar altyd bewus dat die weer maklik verander en wind daar kan waai en dat jy meer as net die see het om te besoek."
"Unlikely as a travel destination, other than for an event such as Iron Man, but a probable stopover destination from time to time."
"Dit was ons eerste keer in Port Elizabeth en ek het lekker vakansie gehou maar Port Elizabeth kort die volgende. Heropening van die vuurtoring. Ons moes R89 betaal om daar in te gaan maar toe kom ons by dooiemansdeur. Dit was 'n groot teleurstelling gewees. Die vuurtoring sou meer mense lok. Ons het betaal vir ry tot daar en vir die omdraai. Stalletjies waar 'n mens goedjies kan koop soos by ander plekke langs die see. Winkels is te ver uit mekaar uit. Open meer plekke wat aktiwiteite aan bied. Kort 'n hoofstrand. Heropen die ligvertoning. Op die internet wys hulle wat daar te doen is en as mens dit wil gaan doen dan is niks van daardie aktiwiteite beskikbaar nie. Daarom het ek net 'n 2 'n gegee vir toeristebestemming"
"Voel nie baie veilig in sekere dele van die dorp nie. Maar dit is 'n probleem by al die plekke en nie by PE alleen nie."
"Daar is heelwat om te doen en te sien in PE, doen net moeite om te Google of mense te vra!"
"Begin van Tuinroete en naby soveel toeriste-aanloklikhede dat jy nie een vervelige dag sal hê nie. Boonop is die verkeer so rustig!"
"Saans is daar beslis verdagte aktiwiteite in die parkeer-area van King Beach - reg oorkant Elmdor Woonstelle (Grace)."
"Baie onveilig. Taxi's en Uber is in 'n geveg en omdat ek Uber gebruik het, was daar konstant probleme om van een punt tot die ander te beweeg."