Verified Reviews
Graskop
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Graskop
Rated 4.4 out of 5 based on 815 reviews.
"Graskop is heerlike plek om te ontdek, net jammer vir die paaie oral rondom wat heeltemal te veel slaggate het."
"Graskop self nie te sleg nie. Die omgewing en natuurskoon uit die boonste rakke. Sal enige tyd weer gaan en enige een aanraai om hier 'n draai te maak."
"Graskop is die ideale plek om te wees wanneer jy daardie deel van ons land wil verken en geniet. Die dorpie in die berge, nogal "cute" soos hulle sê. 'n Rit soontoe is 'n moet."
"They should really fix their roads. International visitors should not be subjected to so many potholes, etc. Graskop is a beautiful part of the country."
"Die dorp gaan baie agteruit. Daar is verskeie geboue in die middedorp wat leeg staan en paaie in Mpumalanga is in 'n swak toestand. Die enigste besigheid wat floreer is Harries Pancakes."
"Sentraal geleë en maklik om by enige van die vele besienswaardighede en aktiwiteite uit te kom in die omliggende gebiede. 'n Pragtig en rustige dorpie."
"Die area om Graskop is een van die mooiste areas in Suid-Afrika. Dis ook baie goedkoop om na al die watervalle en nog meer te gaan kyk. Wees maar net geduldig op pad soontoe van Gauteng af, want daar is nogal stadige trokke op pad."
"Aangenaam verras oor die groei van klein toerisme winkeltjies en eetplekke sedert my laaste besoek aan Graskop. Sal weer daar wil kuier oor 'n naweek."
"Gradkop is an excellent place for tourists, but the municipality must improve the roads as there are a lot of potholes."
"Graskop is beautiful. We visited God's window, Lisbon Waterfall, the Pinnacle, the Potholes and cannot wait to return. I think this is the most beautiful part of our country. "
"Kospryse by eetplekke is baie duur en 'n braai vir twee bestaande uit duur skaap tjoppies is goedkoper as een bord met steak en chips."
"One horse town - go to Sabi if you want variety in restaurants and shops. Here you can go to the local biker bar (awesome) to drink with the locals, eat at overpriced Mozambican restaurant or fight for a table at a Harrie's Pancakes (expect to wait for food). However this place is the closest you can get to the God's Window so enjoy! "
"It's such a wonderful peaceful little town, it's a pity there are not more shops, etc."
"Gaan eet gerus by die Potluck Boskombuis, dit is prentjiemooi en die koffie is uniek Afrikaner met opregte moerkoffie. Harries pancakes is overrated en nie baie oorspronklik nie, het meer verwag. Die biltong winkeltjie oorkant Harries pancakes het heerlike biltong teen billike pryse, so ondersteun hulle gerus."
"Wonderfully central with a lovely "downtown" area. We highly recommend eating at The Glass House."
"Die dorp self is niks spesiaal nie. Sabie is by verre die beter dorp. Maar Graskop is naby al die besienswaardighede."
"Restaurante baie duur, Geen slaghuis in die dorp nie. Nie 'n besoekersvriendelike dorp nie."
"Graskop zelf niet zo bijzonder maar wel een goede uitvalbasis om in de omgeving mooie dingen te zien zoals de Potholes, watervallen en Gods Windows."