Verified Reviews
Great Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Great Karoo
Rated 4.3 out of 5 based on 3446 reviews.
"Prins Albert was 'n verassing en ons sal graag weer daar wil oorbly op pad Kaapstad toe."
"It was good. We enjoyed the beautiful scenery and visiting different places there."
"Nee, ons was daar tydens 'n uitsonderlike droogte, is steeds 'n baie mooi Karoo-dorp met vriendelike mense."
"Dit het gevoel of ons, ten spyte van die rustigheid, op 'n filmstel was. Baie spesiaal!"
"Vir die grootte van Prins Albert is daar so baie om te sien en te doen, Van Gay se kaas tot die beste museum in Suid Afrika."
"Nie 'n toeriste bestemming nie, maar goeie oorslaap vir die lang pad tussen die Kaap en Vrystaat. Sterkte met die water."
"Vir die natuurliefhebber sal hierdie 'n paradys wees. Vir ons was dit selfs nou in die droogte pragtig. Die stilte, sterre en naggeluide was net wat ons gesoek het."
"Kon ons verluister aan die mense se manier van praat terwyl ons kos gaan koop het. Het lekker gelag vir hulle sêgoed."