Verified Reviews
Gxarha (Morgan's Bay)
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gxarha (Morgan's Bay)
Rated 4.7 out of 5 based on 141 reviews.
"Dis een van die mooiste strande/dele van die Wildekus en voel baie veiliger as Koffiebaai en ander strande. Mooiste natuurskoon en vriendelike mense. Ons sal definitief teruggaan en het al 'n hele paar mense aangemoedig om ook die plek te besoek."
"Daar is geen plek in Suid Afrika wat jou so 'n gebalanseerde vakansie bied nie. Pragtige strande, lagoon, kranse, rotse met asemrowende sonsopkoms en -ondergang. There just ain't another place like this."
"This was out of season and ideal for a quiet and restful holiday. The shell collecting is excellent and the beaches beautiful. The restaurants were modest and the food generally OK. But I guess out of season its difficult for them to cater. In many cases we were the only ones there."
"Morgansbaai is meer vir ouer mense sonder kinders. Ons het na Oos-Londen gery vir ons benodigdheid. My kinders was baie verveeld."
"As gevolg van die knellende droogte was die voëllewe minder as verwag."
"Klein juweel weg van die stad en gejaagde lewe! Mooi, skoon, natuurtoneel en uitsig oor die see vanaf die beroemde Morgansbaai-hange."
"Morgan bay is a lovely holiday destination, only problem is that there is only 1 shop. Could be more places to shop."
"Ideaal vir diegene wat hou van die ongerepte natuur en wat wil weg kom van die malle gejaag van die stad."
"Morganbaai is een van die mees under rated plekke in SA. Die natuur is asemrowend mooi. Dis 'n netjiese plek met bankies oral langs die strand en op die koppe. Dis nou een van ons gewildste plekke!"