Verified Reviews
Hanover
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hanover
Rated 3.7 out of 5 based on 298 reviews.
"Hanover is 'n klein dorpie, nie veel op die oog af nie, maar daar is 'n vrede en rustigheid wat op jou groei!"
"Hanover is an ideal mid-way stop on the Johannesburg to Cape Town route. Hanover town itself is not a great place to stay, but Brandwag B&B is just outside of the town and in a beautiful, peaceful setting. "
"Pragtige, mooi kerk. Die moeite werd om te gaan loer. Daar is ook 'n oulike restaurant, Feathers, maar dis ongelukkig dit. "
"Ek het net een keer in 'n gastehuis oorgeslaap wat 'n hoë standaard gehad het. Hanover skep , as 'n dorp, die indruk van 'n redelik armsalige plek met baie armoede. Maar sy ligging tussen die Kaap en Gauteng het sy voordeel wat benut kan word."
"Ek dink Hanover is 'n oulike dorpie en het baie toeriste-potensiaal. Die ingang en uitgang van Hanover moet net mooi skoongemaak en versorg word."
"Great halfway spot between Cape Town and Johannesburg in an old fashioned Karoo town."
"Hanover het 'n vreemde bekoring. Van die tamaai-kerk tot die krygergrafte. Ek kan die magic voel."
"Baie interessante dorpie. Trek jou stapskoene aan en wandel deur die strate. Verken gerus Trappieskop. Mooiste uitsig van bo oor Hanover."
"Die aansig met die plakkerskampe lyk sleg. Ek stel voor julle gradeer die plekke bietjie op."
"Pragtige kerk en 'n hele paar oulike gastehuise en restaurante. Maar die res van die dorp is baie afgeleef en lyk nie baie aangenaam nie. Hoewel daar is wonderlike bestemmings in die omgewing is."
"Ek was baie tevrede met my keuse. Dis op die pad. En pragtige dorpie. Mooi huise en geboue. Ideale oornag plek. "
"Nie veel te doen of sien in Hanover self nie, maar die omgewing is baie mooi. Baie gemaklike oornagbestemming tussen Die Weskus en Johannesburg."