Successfully reported

Verified Reviews

Hartbeespoort

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartbeespoort

Rated 4.5 out of 5 based on 1092 reviews.

Hartbeespoort

Palm City Guest House

"Hartbeespoort is the place to be."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Hartbeespoort het beslis genoeg om jonk en oud besig te hou. Die gunsteling was Cameleon Village met die Leeu Park, winkeltjies en verskeie restaurante. Die verkopers by die dam wal kan bietjie lastig wees maar dis die moeite werd om daar om te ry. Vir die boekwurms is daar 'n goedkoop boekwinkel by Damdoryn Junction wat ook Langspeel Plate en Xbox/PS speletjies teen spot goedkoop pryse verkoop."

Hartbeespoort

Galagos Lodge Guest House

"Die olifante was 'n ongelooflike ervaring by die "Elephant and Monkey Sanctuary." Harties Boat Cruises is 'n ramp met bote wat oorlaai is ten opsigte van COVID-regulasies. Jy kan nie kanseleer nie en hulle betaal ook nie jou geld terug nie."

Hartbeespoort

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Baie plekke om te besoek."

Hartbeespoort

Pumleni Guesthouse

"I had a nice and enjoyable outing. I will do it again in future."

Hartbeespoort

Lilly of the Valley Guesthouse

"Baie om te sien en te doen."

Hartbeespoort

Kassaboera Lodge

"Sal verseker weer kom."

Hartbeespoort

Call of the Fish Eagle at Ifafi

"Very relaxing environment."

Hartbeespoort

Banana Coves

"Great views and scenery in Hartebeespoort."

Hartbeespoort

Guesthouse Serenity

"Baie mooi bestemming. Bly net weg van Jasmyn af vroeg op ’n Sondagoggend, dis vreeslik besig."

Hartbeespoort

Hartbeespoort Holiday Resort

"Location is convenient. Everything closeby."

Hartbeespoort

Khayamanzi Guesthouse

"It's a beautiful travel destination."

Hartbeespoort

Bushveld Manor

"Baie om te doen, lekker eetplekke, baie om te gaan sien! Maak gerus 'n naweek daaruit."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Moeite werd! As dit ooit moeite is!"

Hartbeespoort

Kosmos View Luxury Apartments

"Great places to see and to visit."

Hartbeespoort

Lesego Guest House

"Nice place for a get away, you won't regret visiting here."

Hartbeespoort

Cynthia's Country Stay

"Paaie is in in stand gehou."

Hartbeespoort

Harties Lodge - Meerhof

"Harties was heerlik vir 'n daguitstappie vir my en my vrou."

Hartbeespoort

Bali at Scenic Haven Lodge

"Daar is net te veel voetgangers wat ronddwaal."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Dis was baie lekker gewees maar vir plaaslike mense is dit baie duur om daar weg te breek."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Baie mooi en toeriste sal dit baie geniet."

Hartbeespoort

Pumleni Guesthouse

"Hulle sal moet kyk na die paaie, daar is verskiklik baie slaggate wat dit moeilik maak om te bestuur veral in die nag."

Hartbeespoort

Kosmos View Luxury Apartments

"Te besig oor naweke, bootreise te duur en Kabelkar toe op Maandae en Dinsdae."

Hartbeespoort

Kosmos View Luxury Apartments

"Hartbeespoort is naby aan Rustenburg en die Wesrand geleë en 'n vinnige wegbreek is moontlik binne 'n bestek van minder as n uur. Daar is verskeie goed om te doen in die omgewing so daar is nooit 'n vervelige oomblik nie."

Hartbeespoort

Chateau la Mer Exclusive Guesthouse

"Dis 'n pragtige omgewing wat net gesien moet word."

Hartbeespoort

The Blue Orchid

"Wonderlike area wat baie bied vir enige besoeker."

Hartbeespoort

Benlize Lodge

"Uitstekend en beslis die geld werd."

Page
Page 17 - Showing 481 to 510