Successfully reported

Verified Reviews

Hartbeespoort

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartbeespoort

Rated 4.5 out of 5 based on 1092 reviews.

Hartbeespoort

Laetari Guest House

"Salig en vredevol. Rus word beslis gevind."

Schoemansville, Hartbeespoort

The Art Guesthouse

"Siesta Restaurant is 'n wenner."

Hartbeespoort

El Shadai Guesthouse & Spa

"Mooi, maar paaie gaan baie agteruit en die dam is vol hiasinte."

Schoemansville, Hartbeespoort

Fabel's Bed & Breakfast

"Beskik oor alles van so 'n groot voorstad."

Kosmos, Hartbeespoort

Bali at Scenic Haven Lodge

"Pragtig en baie aktiwiteite in Hartbeespoortdam om te doen."

Schoemansville, Hartbeespoort

Damview Holiday Accommodation

"Jasmyn-boeremark 'n moet vir enige besoeker aan Haartbeesportdam."

Schoemansville, Hartbeespoort

@ Harties Accommodation

"Vir my is dit soos 'n oase in Gauteng."

Hartbeespoort

Morubisi Bush Lodge

"Tipiese toeristebestemming en oor die algemeen duur vir aktiwiteite."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Hartbeespoort is great."

Kosmos, Hartbeespoort

Galagos Lodge Guest House

"Ligging is uitstekend en die uitsig is pragtig."

Hartbeespoort

Morubisi Bush Lodge

"Baie vuil veral oor die brug en die water is groen."

Schoemansville, Hartbeespoort

Lesego Guest House

"There are a lot of sight seeings to visit and they are close by, e.g. the zoo, boat cruising, the cable way, French Toast which they call Little Paris, and many more."

Hartbeespoort

Kosmos View Luxury Apartments

"A wonderful town I did not know existed. It pays to see South Africa before going oversees. "

Hartbeespoort

Paradise Village

"Hartebeespoort is a very nice place, but definitely not Paradise Village."

Schoemansville, Hartbeespoort

Fabel's Bed & Breakfast

"'n Baie netjiese dorpie in 'n besige omgewing met vriendelike en behulpsame mense."

Kosmos, Hartbeespoort

Montego Bay 6

"Paaie is bietjie swak in party dele, maar baie om te doen in die area!"

Kosmos, Hartbeespoort

Montego Bay

"Ek wou nog altyd sien hoe lyk Kosmos en dit is pragtig! Baie mooi huise daar, maar kan doen met 'n paar winkels naby."

Hartbeespoort

Tropicana Lodge & Function Venue

"Naby stede. Goeie eetplekke. Vir 'n dag uit is dit ideaal."

Hartbeespoort

Vulture Creek

"Pragtige natuur en toeriste-atmosfeer."

Hartbeespoort

Vulture Creek

"Its an ok place... Cable cars are cool. "

Hartbeespoort

Vulture Creek

"Hartbeespoort het heelwat uitgebrei as 'n toeristebestemming en ons was aangenaam verras met die hoeveelheid aantreklikhede en avonture wat jy kan meemaak wat nie voorheen aan ons bekend was nie. Die bootrit op die Toro Ya Me was verruklik en aangenaam."

Kosmos, Hartbeespoort

Galagos Lodge Guest House

"In Kosmos self is daar geen eetplekke nie - 'n mens moet die veiligheidsarea verlaat om iewers aandete te kry."

Broederstroom, Hartbeespoort

Cynthia's Country Stay

"Pragtige plek vir 'n gesinswegbreek!"

Kosmos, Hartbeespoort

Montego Bay

"Silver Orange Restaurant is tops!"

Hartbeespoort

Tuskers Bush Lodge

"It is a lovely place."

Hartbeespoort

Ibis Way Guest House

"Wens die munisipaliteit wil iets aan die dam se water doen. Dan sal dit 'n uitstekende naweek-/vakansiebestemming wees."

Melodie, Hartbeespoort

Three Oaks and an Aloe

"Baie om te sien en oral te kuier."

Schoemansville, Hartbeespoort

The Art Guesthouse

"Ons het nie regtig rondgery nie, maar dit lyk baie gewild met al die dagbesoekers van die stad."

Page
Page 30 - Showing 871 to 900