Verified Reviews
Hazyview
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hazyview
Rated 4.4 out of 5 based on 532 reviews.
"Perry's Bridge is maar die enigste plek om na te gaan."
"Oulike dorpie, goed geleë om al die nabye aantreklikhede en Kruger te besoek."
"Oor die algemeen het die dorpie heel netjies voorgekom en 'n riem onder die hart dat die inwoners van ons Hazyview die instandhouding oorneem."
"Baie om te doen in en om Hazyview! Winkels is nie ver nie en verskeie ingange tot die wildtuin lê in en om Hazyview."
Hazyview-Vakansiedorp, Hazyview
Hazyhaven Guest House"Daar is omtrent geen teerpad nie. Gevaarlik om te ry. Inwoners, asook die polisie gaan ander voertuie verby sonder om die aankomende verkeer in ag te neem, ook nie veilig by die winkelsentrum nie."
"A good place, but a bit far from all the activities we wanted to do eg. big swing and Blyde River Dam."
"Baie lief vir Hazyview, maar met die drukkende hitte kan mens nie sonder lugverkoeling oorleef nie! Veral nie as jy nog hittegloede ook kry nie."
"Hazyview was altyd 'n skoon en veilige dorp. Mens voel nie meer so veilig in die dorp self nie, maar dit het geen invloed op ons oornag gehad nie."
"Pragtige plekke om te besoek, ek stel voor Shiloh Coffee vir baie lekker wafels en koffie, Abies Pub as jy wil kuier of die pub by backpackers."
Hazyview-Vakansiedorp, Hazyview
Hazyhaven Guest House"Twee behoorlike inkopiesentrums en baie naby aan Krugerwildtuin met veilige roete na Phabenihek."
"Hazyview is sentraal geleë om al die wonderlike bestemmings en avonture in die laeveld te kan besoek."
"We had a pleasant stay, but the only problem was loadshedding. I understand that it's a national problem, but at 19h00 it's loadshedding, meaning there's nothing to do from 19h00. "
"I wish I booked at a better place because I know there are nice places around Hazyview."