Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Mense van Hermanus kan beslis trots wees op hul dorp en hoe dit bestuur word. Ons was baie aangenaam verras oor hoe skoon, netjies en veilig dit is. Oral op die rotspaadjies was sekuriteitsmanne te sien en vrouens kon alleen stap/hardloop sonder probleme. Die natuurskoon is wonderlik en die restaurante en ander dienste oral in Hermanus was 'n plesier om te beleef. Dankie Hermanus en sy mense - ek wens ek kon daar woon!"
"Beautiful town! We enjoyed the whaling watching! Great experience from viewing point (Hoys Koppies). City centre and market was fun. Also the beach walk experience was amazing. Wonderful views (Hemal & Aarde etc). Great shopping malls - convenience shopping also good."
"Heerlike restaurante en uitsigte oor die see is ongelooflik mooi. Rustige dorpie."
"Loved the walk along the beach and were lucky enough to spot a whale in the evening."
"Die dorp is skoon en netjies - veral die geplaveide area reg rondom die kus. Die kunswerke wat oral geplaas is gee Hermanus 'n gevoel van omgee."
"Walviskyk-mekka. Pragtige omgewing wat netjies gebou word deur die stadsbestuur en die inwoners."
"Dis 'n baie baie mooi plek! Sal enige tyd weer terug gaan. Daar is van alles en so baie om te doen. Dis rerig baie mooi."
"Doen moeite en verken die omgewing. Ry by al die klein strandjies af. Die natuur is ongelooflik. Die "scenic" busrit vanaf die punt is ook die moeite werd."