Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Jammer vir die brand daar. Hoop alles kom gou reg. Pragtige kusdorp."
"A best kept secret, did not even know the area existed, lovely quiet spot and not as touristy. Love the sea boardwalk so well maintained with a clear passion to do something for the community. This will be my spot to bring overseas guests for a lovely sea side walk away from Hermanus."
"Sandbaai is uniek, veral nou wat Hermanus se winkelsentrum 'n klipgooi daarvandaan is."
"Love Hermanus. Kom elke keer terug, stukkie goud in ons hart. "
"Baie goeie ligging, veral as jy die tipe persoon is wat in 'n veilige omgewing op die strand in die oggend wil stap/draf."
"Hermanus is 'n pragtig dorpie. Rustig en baie oulike eetplekkies. Baie besig in Desember. "
"Ons was mal oor Hermanus alhoewel ons wens daar was meer kindervriendelike restaurante (veral op dae wat mens nie strand toe kan gaan nie). Die strande waar ons was, was mooi skoon asook die geriewe. "
"Dit was nice om 'n daggie daar deur te bring. Lekker loop daar by die ou hawe en daar so baie eetplekkies. Dis net 'n lekker plek."
"Voelklip is the best beach area with grass on hill and very neat public toilets."
"Hermanus is my nommer 1 bestemming vir 'n see-vakansie regdeur die jaar en is gerieflik naby aan Kaapstad, slegs ongeveer 90 minute se ry!"
"Ons sal baie graag weer wil vakansie hou in Hermanus. Ons het dit as 'n gesin baie geniet."
"Heerlik gekuier op die strand, alhoewel dit nie regtig 'n swem strand is nie was dit nog steeds lekker gewees. Ons het Grotto beach toe gegaan en baie tyd daar ook gespandeer - pragtige strand."