Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.
"Puik bestemming met alles bymekaar wat 'n mens nodig het. Golfbaan in uitstekende toestand."
"Leisure Bay is 'n weggesteekte stukkie goud - daar is twee pragtige strande - dit is rustig en die mense is so vriendelik en verwelkomend. "
"Dit het die lekker strande en mooi snorkelpoele. Daar is van die lekkerste bergfietsroetes naby en 'n paar ander interessanthede. "
"Sea Park is sentraal geleë en het my verwagtinge oortref. Voorwaar 'n mooi plekkie, sal graag eiendom daar wil besit."
"Baie lekker gerus en baie lekker weer gehad en lekker vis geëet by Blue Lagoon agter die Wafelhuis. Baie om te doen en te sien in die area."
"Lieflik, rustig, skoon lug, wonderlike atmosfeer, vriendelike mense, baie netjies strand, baie sentraal. "
"Dis 'n goeie vakansiebestemming en naby geleë aan groot winkelsentrums, verskeie strande en lekker eetplekkies."
"Margate is quiet and pleasant place to be with family. All amenities are within easy reach."
"Besige strand, warm water. Wonderlik vir warm weer, nie veel om te doen met n gesin wanneer weer nie fantasties is nie."
"My eerste keer hier en ek het dit geniet. Ramsgate-strand was perfek met Waffle house en restaurant binne loopafstand. Ramsgate is lekker sentraal en naby genoeg aan winkels ens. Sal weer besoek."