Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Umzumbe Beach House"Oor die algemeen netjies en genoeg winkels om die nodige aan te vul."
"Ramsgate is 'n eersteklas-vakansiebestemming met iets vir elke smaak. Die blouvlagstrand is 'n bekende trekpleister, maar daar is ook 'n verskeidenheid van doendinge en interessante besighede om te verken. Hier kan jy maklik 'n week of twee deurbring sonder om verveeld te voel, en terselfdertyd genoeg asemskep om weer volspoed te werk."
"Oorvol in seisoen tyd, sukkel om by winkelkomplekse uit te kom, maar goed vir besighede."
"Strand bietjie besig party dae, wat seker heeltemal verstaanbaar is vir Desember, maar nooit vreeslik crowded. Lekker plek om vakansies deur te bring, net jammer dis te ver van Gauteng om meermale te gaan."
"Naby aan alles. Hele paar verskillende swemstrande aan weerskante van die dorpie."
"Pratige plek en als is om jou jy hoef nie baie ver te ry na winkels toe nie. Eetplekke is volop en by jou."
"Margate het ongelukkig met tyd versleg en is oorgeneem deur buitelandse winkels. Dit is beslis nie meer 'n top vakansiedestinasie nie en nie meer ons voorkeurvakansie nie!"
Glenmore Beach, Hibiscus Coast
Hemel se Vrede"The beach is great for kids and adults. Very nice family holiday destination."