Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.
"Die omgewing is baie stil met buurtwagte wat patrolleer en gedurende ons verblyf geensins tehore gekom van inbrake nie. 'n Mens voel baie veilig."
Margate North Beach, Hibiscus Coast
Margate Santana Holiday Flat 1005"Safety is prioritised by lifeguards. "
"Uvongo is baie lekker strand naby geleë aan alles en is wonderlik vir enige gesin oud of jonk."
Lawrence Rocks, Hibiscus Coast
Silhouette 3"Goeie ligging. 'n Teleurstelling was al die rommel wat op die strand onder die bome gelê het. Marine Drive se pad na Ramsgate toe is vol slaggate."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
La Dique 2"Baie skoon en veilig. Nog dele wat ongerep is waar die natuur waardeer kan word."
"As jy 'n warm klimaat soek is Margate die plek vir jou. Het vergeet hoe warm dit kan raak. Vir seker swembroek en plakkies weer."
Margate North Beach, Hibiscus Coast
Lucien Sands 201"Netjiese, skoon strand in vergelyking met Margatestrand."
"Pragtig, skoon gedurende feestyd met opsigtelike beveiliging wat jou as vakansieganger gemoedsrus gee."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Marine Retreat"Die eerste dag wat ons strand toe was, was dit bietjie oorvol gewees in die afgemerkte areas om te swem. Waffle House is 'n treffer. Miskien nog 'n Waffle House oorweeg? Die strand was nogal vol sigaretstompies."