Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 3963 reviews.
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Soleil South Coast"Baie mooi bestemming en awesome strande en natuur. Daar is soveel aktiwiteite om te doen op die Suidkus dat mens vir 'n jaar op vakansie moet gaan."
"Baie gewaarsku oor veiligheid by die strand en op pad strand toe, maar geen insidente gehad nie."
"Margate self is 'n vertrapping van mense. Uvongo is 'n lekker area, alhoewel die seewater baie vuil was a.g.v. die oorstrommings en al die stompe, takke en riool wat in die see in spoel. Baie keer is strande gesluit a.g.v. die toestand. Gelukkig is die strande na aan mekaar en kan jy na ander strande vir die dag gaan. Ons gunstelingstrand is Ramsgate."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
My Den Beachfront B&B and Self-Catering"Een of twee goeie restaurante nader aan die buitewyke. Verder is die dorp erg vervalle."
"Uvongo has everything we need in walking distance but the beach is not that great at the moment but there were some lovely surrounding beaches."
"Geen water op die strand vir toilette en wasbakke nie. Sentrums het ook geen geriewe beskikbaar gehad nie. "
"Uvongo is lieflik met 'n Spar naby, 'n paar winkels om die nodige te verkry, en groot winkelsentrums en besienswaardighede is almal nie te ver weg nie."
"The main beach was a bit dirty and busy but tragedy beach was great and Ramsgate beach were nice . Margate main town was a bit busy and crowded. Hibiscus mall was very nice and everything was very close. Loved the Waffle House in Ramsgate and Blue Lagoon restaurant ."
"Margate is a tourist destination. Less crime, accessibility to amenities, and not overcrowded. I'd recommend it to anyone especially if you are traveling with kids."
"Ek voel die Suidkus is pragtig, maar ongelukkig het die infrastruktuur ongelooflik verswak in die afgelope tyd."
"Ons was nie by Hibberdene se hoofstrand nie, ons het daagliks na Umzumbe-strand gereis wat so 5 km weg was. Umzumbe was skoon en ook nie té besig nie."
"Nice and central and close to all beaches and amenities if needing to holiday or do business at the South Coast."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Suidkus Riviera Chalet 10"Alles wat lekker is, is slegs 'n kort entjie se ry weg. Die strand net 1 km op van die woonstel was heerlik en ons het hom gereeld verkies bo ander meer bekende strande. Daar is 'n hele paar lieflike ander uitstappies binne 'n uur se ry vandaar."