Verified Reviews
Highlands Meander
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander
Rated 4.5 out of 5 based on 1509 reviews.
"Dis 'n moet om die die Birds of Prey Rehabilitation Centre te besoek wanneer jy in Dullstroom is."
"Lieflike toeristedorpie, met baie om te sien en doen (stap, fly fishing, gin en whiskey tasting, birds of prey, EET en honderde winkeltjies met intressanthede om te koop). As jy hou van stap is dit heerlik om die dorp met al sy lieflike huise en winkeltjies te ontdek, dan is daar nog die lieflike staproetes by die dam."
"Ek ken Dullstroom van voor die ontwikkelinge as 'n klein dogtertjie wat by ouma-hulle op die plaas gaan kuier het. So om te sien hoe alles verander het is bittersoet. Maar ek gun almal die vooruitgang en werksgeleenthede."
Machadodorp, Highlands Meander
Moulin Manor"Soos alle kleindorpies is die verval maar opmerklik. Die omgewing is pragtig met baie staproetes en besienswaardighede."
"Daar is heelwat smullekker restaurante. (Heelwat maak vroeg toe saans, maar minstens twee was selfs saans oop, in die week boonop). As mens wil visvang of perdry gaan hierdie 'n ideale plek wees om te besoek. Of as mens net luilekker wil rus."
"Dullstroom is een van ons gunstelingdorpe vir langnaweke saam met familie of vriende."
"Dullstroom is a lovely quaint town en route to Hoedspruit, but please note the roads are not good, lots of potholes due to the trucks and poor maintenance."
"Venture off the main road and go to the Dullstroom Hotel for a beer and the Musuem is small but lovely. Take a drive to the Highland Gate Golf Estate and have a drink at the clubhouse, it's about 10 km from Dullstroom from where you turn into the Bird of Prey Centre. Attend a demonstration show at The Birds of Prey Centre, it was amazing! Anvil Brewery is a must for anyone who likes craft beer and they sell amazing coffee there as well."
"Such a lovely little town for those wanting to escape the hustle and bustle of the large cities."
"Heerlike wegbreekdorpie met baie om te doen. Ons het leer vlieghengel by Sterling Flymen trophy dam in die dorp en 'n paar forrelle kon vang."
"Heerlike plekkie net baie besig oor die konstante vloei van swaar trokke wat diepad verniel en dorp se rustigheid verstoor."