Verified Reviews
Hoedspruit
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hoedspruit
Rated 4.6 out of 5 based on 417 reviews.
"Besonderse dorp in die Laeveld met goeie geriewe en verblyfopsies in die omgewing."
"Die omgewing is baie mooi en die feit dat dit naby die Krugerwildtuin en ander besienwaardighede is, maak dit 'n gewilde bestemming."
"Jy moet jou regmaak vir baie ry as jy gaan vir besienswaardighede. Anders is dit 'n baie lekker plek!"
"Heerlike, rustige vakansie, met soveel om te sien en te doen. Ons gaan gou weer!"
"Pragtige natuurskoon en toeriste-aantreklikhede. Waarlike boservaring in die hart van Afrika met alle geriewe beskikbaar."
"Don't cart every thing with you. Hoedspruit has everything and more to make your holiday a memorable one. The Brau House restaurant is a must."
"Enigste ongerief is die feit dat die Kruger National Park 'n hele entjie weg is!"
"Nice town with friendly people. Nice shops and a lot to do and see in the area. "
"Die grondpad op pad na die Boabab en Jessica die Seekoei was baie sleg. Het so gekonsentreer op die pad dat ek vir Jessica skoon mis gery het. "
"Hoedspruit is baie sentraal geleë met baie om te doen in en om die omgewing, skoon en netjiese dorp."
"Die mees vriendelike mense, baie behulpsaam en PnP Hoedspruit kry 10/10 vir skoonste winkel in die land. "
"It seems to be a stop over town to the Game Parks in the area, and that part of the country. Plenty of places to have a meal, also good farm stalls along the way, people are friendly and helpful."