Verified Reviews
Hoekwil
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hoekwil
Rated 4.4 out of 5 based on 23 reviews.
"Hoekwil was goeie basis om die Wildernis en die res van die Tuinroete te verken."
"Daar is 'n heerlike eetplekkie wat die heerlikste gebak verkoop en probeer gerus die kaaskoek, dis divine. "
"Ek het nooit gedink Hoekwil het sulke mooi plekkies nie, maar is 'n mooi en rustige plek."
"Hoekwil is a quiet town in Wilderness forest. Places to eat are very low key and quiet. If nature and low key destinations are your thing, I can highly recommend. Lots of little finds like The Big Tree (not the actual famous one), little dirt roads, exploration opportunities, eateries, etc."
"There is not much in the town of Hoekwil - it’s a quaint village visit for coffee. The surrounding countryside is lovely."
"Vêr genoeg van gewoel en geraas van vakansiegangers maar naby genoeg aan baie besonderse besienswaardighede!"
"Die Spar bied 'n uitstekende voorraad van enige iets wat nodig mag wees; dit is dus nie nodig om in George alles te koop nie. Ons was oor 'n langnaweek daar, die broodrolletjies en brood was net uitverkoop. Daar is ook baie interessante eetplekkies al met die hoofstraat af."
"Near Wilderness, that's the place with nice restaurants. In Hoekwil there isn't much. "
"Die koffiewinkeltjie se reputasie dat hulle die beste kaaskoek in die land bedien, is 100% akkuraat!"
"Pragtige, weggesteekte juweel van 'n plek! So dankbaar dat ons dit kon beleef! Sal definitief weer soontoe gaan en nog verken."
"Gaan kyk na die Groot Boom oppad Toorbos toe. Daar is ook piekniekplek."