Verified Reviews
Hogsback
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hogsback
Rated 4.6 out of 5 based on 245 reviews.
"We participated in the annual Hogsback Merrel trail run, which was great!"
"Ons is mal oor Hogsback, was nou al 'n paar keer daar. Waar jy bly maak definitief 'n groot verskil aan jou tyd daar, so maak seker om reg te kies. Daar is so baie om te doen, maar sal se 3 dae is definitief genoeg om die lekker plek uit te toets. Jy sal nie spyt wees nie!"
"Een van die plekke wat jy moet besoek in jou leeftyd. Absoluut moeite werd. Sal weer gaan."
"This is a special place that needs more than two days to explore."
"Onderskatte juweel. Toegang vanaf Cathcart baie mooi, maar sommige mense mag skrik vir die grondpad. Ons het dit egter met 'n grondpadkaravaan maklik gery deur net versigtig te wees."
"Locals are messing up this place, and it's sad! Authorities need to step up, and do their bloody jobs!"
"Not necessary to stay in a central area as everything is quite spread out. Great hiking and horse riding available."
"Pragtige natuurskoon, maar die dorpie se sakelui het baie te leer oor gasvryheid. Besoek vir seker die Eco Shrine - die kunstenaar is talentvol, interessant en warm. "
"Hogsback self is so mooi met soveel staproetes na die mooiste watervalle. Daar is ook die oulikste plekkies om te gaan sien."
"A lot of potholes in the road and animals all over the road but the potholes were probably as a result of the thunderstorms."
"Hogsback is beautiful and we are regular vistors there. The walks and hikes are magnificent and we have taken our children as young as 3 on most of them. We absolutely love a meal at the Hogsback Inn. We have stayed in Hogsback for more than a week at a time and gone for just the day, so if planned well, a lot can be done in a short time."
"Lovely place, but tourist information was closed. The big sign should be taken down if it is not functional."
"Die grondpad was net n bietjie "tricky" op plekke met die reën. Baie eiendom is te koop. Die bome en plante is pragtig."
"Lieflike bergdorpie met baie te sien en baie staproetes om te neem om die natuurskoon te waardeer. Die dorpie maak eers later oop, maar dit dra by tot ’n algehele ontspanne atmosfeer. Dit is beslis ’n dorp om te aanskou tydens blomtyd van die Azaleas (Oktober). Die restaurante is topklas en die mense laat jou vinnig soos een van hul eie voel."
"Hogsback is a quaint, relaxing town. Very scenic and the locals are extremely friendly."
"Baie buitelug aktiwiteite soos wandel, stap en 4x4-roetes, perdry en fietsry is ook beskikbaar. Voldoende restaurante en akommodasie is beskikbaar. Hogsback is regtig 'n besoek werd. Pragtig tussen die berge."