Successfully reported

Verified Reviews

Hout Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hout Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 225 reviews.

Hout Bay

Flora Bay Resort

"Sal die bestemming definitief weer in die toekoms ondersteun en dit verseker aanbeveel. "

Hout Bay

Oakburn Cottage

"Houtbaai is pragtig."

Hout Bay

House Cherry

"Die plek is baie vuil. Die water is ook vuil en vol gemors. Jy sit by die restaurant en eet en kyk na die rommel in die water."

Hout Bay

Brightwater Lodge

"Houtbaai is 'n fantastiese plek om te besoek."

Hout Bay

Cosy Hout Bay Loft

"Waardeer weer die mooi in die lewe. Winkeltjies by die mark 'n belewenis as jy weet waarin jy belangstel en wil doen. "

Hout Bay

Flora Bay Resort

"Great plek! Sal weer daar gaan bly."

Hout Bay

Montana Muse

"Hout Bay is a very busy destination with a lot of activities. "

Hout Bay

House Cherry

"As jy in Houtbaai gaan bly, is 'n uitkykpiekniek met aarbeie en sjampanje by Chapman's Peak 'n absulute moet! "

Hout Bay

House Cherry

"Pragtige plek met so baie om te doen!"

Hout Bay

Flora Bay Resort

"Het Houtbaai geniet, veral die Seal Cruise."

Hout Bay

Cosy Hout Bay Loft

"Kaap bly altyd mooi! Vir n wegbreek, enige tyd."

Hout Bay

House Cherry

"Ek sal enige tyd terugkeer Houtbaai toe vir 'n vakansie. Dis rustig en daar is heelwat om te doen."

Hout Bay

Flora Bay Resort

"Pragtige plek. "

Hout Bay

House Cherry

"Baie oulike plekkie. Alhoewel Mariners Wharf sterk aanbeveel word, moet mense die moeite doen om verby te ry en by Snoekies iets te eet – lanklaas sulke lekker seekos geëet!"

Hout Bay

Flora Bay Resort

"Lekker skoon."

Hout Bay

Flora Bay Resort

"Lekker toeriste-atmosfeer, sentraal en baie om te bied."

Hout Bay

Cosy Hout Bay Loft

"Lieflike restaurante en pragtige uitsig. Lekker naby die lughawe en Kaapstad self. Vriendelike mense en oulike winkeltjies."

Hout Bay

Delightful Self-Catering Cottage

"Dis 'n pragtige plek en lieflike toerismeaantreklikheid."

Hout Bay

Houtbay Harbour Cottages

"Sal graag daar wil aftree."

Hout Bay

House Cherry

"Dit is so ongelooflik mooi daar! Dit voel soms asof jou oë jou bedrieg! 'n Baie netjiese dorp en pragtige omgewing."

Hout Bay

Apartment 26 on Beach

"Houtbaai bly een van ons gunsteling bestemmings in Kaapstad."

Hout Bay

House Cherry

"Sal beslis weer teruggaan."

Hout Bay

Flora Bay Resort

"Fantastiese vakansiebestemming."

Hout Bay

Apartment 26 on Beach

"We left our hearts in Houtbaai."

Hout Bay

Flora Bay Resort

"Beste "Fish & Chips " in die land!"

Hout Bay

Flora Bay Resort

"Fantastiese restaurante!"

Hout Bay

The Beach House

"Ongelooflik duur!"

Hout Bay

Mountain View Sleep and Go

"Pragtige natuurskoon met vriendelike inwoners!"

Hout Bay

Flora Bay Resort

"Baie restaurante, skoon en mooi swemstrand, naby alles maar uit die besige stad lewe uit!"

Page
Page 5 - Showing 121 to 150