Verified Reviews
Illovo Beach
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Illovo Beach
Rated 4.3 out of 5 based on 49 reviews.
"Buite seisoen gegaan, maar dit was stil en met omtrent geen mense op die strand nie, meestal wagte. "
"Baie mooi strand, maar daar is nie lewensredders om dit 'n veilige swemstrand te maak nie. "
"Dis vir ons 'n baie mooi strand en Illovo Beach is naby aan talle ander plekke van belang wat maklik van daar bereik kan word soos die lughawe en hawe, Ushaka akwarium ens."
"What we like a lot about Illovo Beach is that you can get anywhere quickly and still be in a quiet little corner away from too much hustle and bustle. We will definitely be back for a longer visit."
"Beautiful and quiet beach. Beware of local criminals especially if you have license plates from outside KZN as they mark your car."
"Die Illovo swem strand area nie so goed as wat ek verwag het nie, maar daar is so baie ander strande in die omgewing om van te kies wat dan sommer ook 'n daguitstappie word. "
"Dis presies wat 'n mens soek na 'n gejaag. Baie rustig, skoon en mense is baie vriendelik."
"Illovo is baie rustig, maar daar is al die winkels wat jy sou nodig hê. "