Verified Reviews
Jeffreys Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jeffreys Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.
"Lekker uit die gedruis van Jeffreysbaai se hoofstrand. Daar is ook alles wat nodig is in Wavecrest as omgewing besoek tydens baie besige tyd, soos Spar, Clicks, Restaurant en lekker snuffel winkels."
"As inwoner van Mosselbaai het ek verwag dat Jefferysbaai darem sal opweeg teenoor Mosselbaai. Wat 'n teleurstelling! Die dorp is chaoties, vuil, swak onderhoude strate, vuil strande en gebrekkige ontspanningsgeriewe. 'n Hustlershop in die hoofstraat! Eetplekke en koffiewinkels is duur en vuil. Net die nuwe mall en die NG Kerk se Kersmark was darem 'n troos!"
"Jeffreysbaai is awesome! Mal oor die koffie by InFood. Baie mooi sonsopkoms gesien. Mooi skoon strande."
"As jy op soek is na opwinding, lawaai en 'n partytjieatmosfeer dan is Jbay vir jou. Die fabriekswinkels is glad nie goedkoop nie, geen bargain soos wat hulle wil voorgee nie."
Marina Martinique, Jeffreys Bay
Marina Martinique 1304"Dis 'n baie rustige en pragtige plek en sal enige tyd weer by Marina Martinique vakansie gaan hou."
"Die strate het aandag nodig en die straatname se aanwysers kort duidelike verf."
"Mc Tasty's Restaurant is beautiful spot with amazing waffles. Great city to relax in and worth returning to."
"Jeffreys Bay is een mooie plaats met mooie stranden. Wil je uit eten ga da naar Kitchen Windows, leuk restaurant, lekker eten. Wel van tevoren reserveren."
"Wavecrest is 'n stil area waar jy jou batterye kan herlaai, maar terselfdertyd is daar meer as genoeg vir oud en jonk om te doen."
"Jeffreysbaai is sentraal genoeg om die volgende as daguitstappies aan te pak: 1. Baviaans kloof vanaf Patensie na Uniondale. 2. Stormsriviermond en 3. Wolf sanctuary, bird of Eden en Monkey land."