Verified Reviews
Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Johannesburg
Rated 4.1 out of 5 based on 773 reviews.
"Die buitewyke is nog begaanbaar, maar oor die algemeen is ek sku vir Johannesburg en sy mense."
"Each year the city is a pleasant surprise. Even the inner city is worth a visit during the daytime."
"Mens het 'n wanindruk van Johannesburg as 'n stedelike moeras. Die area waar ek was, was pragtig, rustig, met unieke winkeltjies en toeristebestemmings. Ek sal weer daar gaan kuier."
"Nou nie die plek vir my as 'n toeristebestemming nie, maar vir 'n opvoering by Montecasino kan mens darem daar oorleef mits jy ook maar versigtig is. SA se groot stede gaan maar baie gebuk onder misdaad, verkragtings, kapings, ens. So mens sal nooit gerus wees om daarheen te gaan nie."
"Johannesburg not my favourite place. The great digs made up for the potholes, dysfunctional traffic lights and filthy surroundings."
"Benoni se strate is so skoon! Aangenaam verras met die omgewing en skoon area!"
"Ongeduldige en onvriendelike mense in die gebied waar ons beweeg het, maar ek moet byvoeg dat padverbruikers meestal gedissiplineerd is. Behalwe vir die lugbesoedeling is die area mooi skoon met goeie instandhouding."