Verified Reviews
Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Johannesburg
Rated 4.1 out of 5 based on 1399 reviews.
"As jy van inkopies hou, is die Oos-Rand 'n lekker plek, maar dit is vir seker nie 'n tradisionele toeristebestemming met besienswaardighede nie."
"The traffic jam on Greyston Drive was horrific. Loadshedding caused no traffic lights."
"Although Natal and Durban are traditional holiday places, Johannesburg has a lot of history and one should visit Johannesburg at least every few years to witness immense growth."
"Baie besig natuurlik, maar daar is voorwaar baie vermaaklikhede om jou dae besig te hou. Dit was vir ons as gesin 100% die moeite werd om daar ons naweek deur te bring."
"Persoonlike keuse sal altyd eerder in die bos en by 'n vuurtjie wees. Nie die stad nie."
"Bottega Café in Parkhurst is ’n juweel en ’n moet vir enigiemand om te besoek. Al die klein winkeltjies en restaurante sal jou ure besig hou."
"Stay safe, don't have valuables in sight, check your routes before you leave. Be alert in traffic, people do whatever they like."
"Joburg gee mens die gevoel van baie energie, besig en goeie beplanning is nodig om lekker te kuier. Jy moet weet van goeie restaurante en aktiwiteite in die omgewing waar jy bly, dis jammer dat dit so vuil is en sit mens af, veral as jy van Kaapstad af kom."
"Ek dink nie dis regtig 'n toeristebestemming nie ─ dalk 'n besigheidsbestemming."