Verified Reviews
Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Johannesburg
Rated 4.1 out of 5 based on 1399 reviews.
"Depends on your requirements. The Gallagher Estate is tops and Mall of Africa quite a shopping indulgence. Overall a good experience."
"Northcliff is baie sentraal geleë met baie aktiwiteite in die nabye omgewing, asook die nabygeleë Cresta sentrum baie goed toegerus met 'n verskeidenheid van restaurante en ander vermaak, asook het Northcliff toegang tot al die belangrikste hoofroetes."
"Rustige, landelike atmosfeer, teenaan die stad. Dit voel amper soos plaas!"
Weltevreden Park, Johannesburg
Wisteria Lodge"Wonderlike area waar jy maklik weg vind na ander plekke."
"Ek dink dit moet pragtig wees in die somer. Die sekuriteit by die hoof ingang is vreeslik vriendelik en behulpsaam."
"Ons het baie lekker gebly. Alles is skoon en netjies, daar is net nie spieëls in die kamers nie, wat dit nogals moeilik maak as 3 dames daar bly vir die naweek."
"Sandton is sakesentrum en vir ons oorslaap vir hospitalisasie doeleindes was die verblyf uitstekend en sentraal."
"Edenvale is 'n ou dorp in 'n moderne stad en verskaf blyplek vir reisigers en sakereisigers op besoek aan Johannesburg."
"Die winkelsentrums is baie naby aan mekaar en die mense is baie behulpsaam en vriendelik."
"If you enjoy gholfing, mountain biking or just relaxing with a great day at the spa, then Glenvista is the place. Excellent vistas."
"Ons het nie die moed gehad om rond te loop nie. Nie veilig gevoel nie. Het so in die verbyry van die bekende name op geboue raak gelees."