Verified Reviews
Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Johannesburg
Rated 4.1 out of 5 based on 1399 reviews.
"Enigste ding is die verkeer wat so effens druk is omdat daar net een roete in en uit is."
"Sandton City en Monte Casino is in die omgewing en dit verseker dat dit 'n toeristebestemming is, veral met Mandela Square. Almal sal dit wil besoek, baie goeie restaurante en inkopie geleenthede."
"Bryanston is 'n gevestigde woonbuurt in Johannesburg. Dis baie boomryk en die ligging sentraal vir reis na Johannesburg, Preroria en omliggende areas."
"Dit is 'n baie goeie bestemming en was baie naby aan waar ons wou wees. Baie dankie."
"Close to the airport and Carnival mall as well as the CBD of Johannesburg. "
"Geen probleem behalwe dat die taxi's daardie tyd van die aand nie by rooi ligte stop nie."
Krugersdorp North, Johannesburg
Cecil Knight Guesthouse"Dit hang maar af wat jy in K/N wil doen. Ons het besigheid gehad vir die twee dae dus kan noe kommentaar lewer as toeristebestemming nie."
"Perfect location for vegans with all the vegan restaurants in the nearby Greenfield!"
"Die verkeer is op tye baie druk op Witkoppen en Rivonia maar gerieflik na Sunninghill."