Verified Reviews
Jongensfontein
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jongensfontein
Rated 4.8 out of 5 based on 169 reviews.
"Ek sal dit hoogs anbeveel, die natuur is ongelooflik en mens voel so na aan jou Skepper God."
"Pragtige, rustige, veilige omgewing. Was ons 2de vakansie as gesin. Sal in die toekoms weer daar gaan uitrus."
"Skitterend vir mense met klein kinders. Tieners en hoërskoolkinders kan dalk verveeld raak. "
"Natuurskoon mooi. Die winkels daar is egter swak, neem maar voorraad saam, of ry Stilbaai toe. Ons kon nie eens 'n koerant daar koop nie."
"Vandat ons by Jongensfontein vakansie hou, wil ons nêrens anders meer gaan nie. Die getypoel is die beste swemplek ooit. En slegs 10 km van Stilbaai af met al sy geriewe en winkels."
"Enigste nadeel is dat daar nie regtig winkels is nie en groot inkopies moet by Stilbaai gedoen word. Die plek is baie skoon en veilig."
"Tradisionele rustige kusdorpie. Naby genoeg aan Stilbaai vir die wat meer aksie wil he."
"Pleasant, safe place to visit. Not a huge amount going on, but a great base for nearby Stilbaai."
"Dit is 'n heerlike rusplek. As jy moeg is vir die gejaag van die lewe en werk, gaan rus daar."
"A quiet, 1-shop village just outside of Stilbaai, ideal for completely switching off and relaxing, with the fresh air and sound of the sea always present! "
"Jongensfontein is 'n versteekte juweel. Die Drie Pikke Wyne op die klein dorpie het als wat jy nodig het, as jy iets benodig, van n goeie maaltyd tot 'n yskoue ietsie. En vir klein span, lekker draai roomyse. Die Dorp is veilig vir oud en jonk en mense is baie vriendelik, definitief 'n versteekte juweel. "
"'n Pragtige plek waar die mense almal vriendelik is en spontaan groet. Ons het die wandelpaadjie gewandel sonder om te vrees vir ons sekuriteit. "