Verified Reviews
Kalahari
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kalahari
Rated 4.3 out of 5 based on 2314 reviews.
"It is fine for a quick overnighter, but I would not recommend it for a longer stay."
"Ons was nou in die blomtyd daar. Springbok baie sentraal. Dit sal selfs mooi lyk as daar nie blomme is nie."
"Mense is baie vriendelik en mense moet beslis ‘n draai maak by Oranjerivier Cellars"
"Beveel akkommodasie buite Upington aan, maar nie in dorp self nie, dorp se shopping plekke vergelyk goed met groot stede s'n."
"Kathu was vir ons net 'n oornagbestemming. Die dorp het mooi ontwikkel oor die jare, en dit was nie my eerste stop daar nie en beslis ook nie laaste nie."
"Ek glo elkeen wat kan moet hierdie deel van ons land kom ervaar. Die pragtige groen langs die Oranjerivier asook die dorre, droë dele wat 'n mens laat wonder hoe hierdie mense 'n bestaan kan maak."
"Dis my eerste besoek, maar beslis nie my laaste nie. Hier sal ek graag wil woon en werk."
"Pragtig in die blomnetyd, maar sal nie so mooi wees in droeë warm seisoen nie."
"We love this area, but the filth and litter, broken glass (as obvious as is poverty) of towns and their surrounds is alarming and does not do SA any good from a tourist point of view. We found this everywhere we went, not specifically only in this area,"