Verified Reviews
Kalahari
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kalahari
Rated 4.3 out of 5 based on 2314 reviews.
"Vir mense wat Augrabies wil besoek, sal ek die dorp aanbeveel."
"This area is underrated and it's natural beauty is unparalleled and unique. Have every intention of returning."
"Awesome visit to the Augrabies Falls. Unfortunately, we had not planned enough time to see the entire self-drive route through the national park."
"Kathu is a place for business or passing through. However, the town is very pretty and very modern."
"Die dorp is redelik verwaarloos en ons is gewaarsku oor veiligheid. Ons het self geen insidente beleef nie. Ons gasvroue by die VLV Konferensie, asook by die Mynhuis-gastehuis het uit hul pad uit gegaan om ons veilig te laat voel en ook ons voertuie te beveilig."
"Warm in somer en koud in winter met sout van die aarde mense. Sal oor en oor soontoe gaan. Wêreld met unieke bekoring en uiterstes."
"Netheid en strate van dorp het in twee jaar se tyd baie agteruitgegaan, maar die omgewing is pragtig."
"My mond het oopgehang oor hoe vriendelik die mense is en hoe fantasties skoon Upington se strate is. Bitter min plekke het rommel. Mense met privaat klere het strate gevee en sypaadjies gesny. Die paaie is pragtig en ons het nie een slaggat gesien of ingery nie. Upington tot by Augrabies se mense kan gerus ander dorpe in die Noord Kaap 'n ding of tien leer."