Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.

Prince Albert, Karoo

81 on Church

"Mooi dorp en altyd lekker om daar oor te slaap."

Nieu-Bethesda, Karoo

Compass View

"Beslis 'n besoek van meer as twee dae werd."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Altyd lekker om in Colesberg te oornag."

Beaufort West, Karoo

Die Nessie

"Definitief iets om te sien, maar ongerieflik met restaurante en take-away plekke wat toe is in die middel van die dag."

Merweville, Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Gelukkig wil die meeste mense net jaag om by hulle bestemmings te kom, so dan is daar nog 'n paar sulke juwele in ons land vir ons ander mense oor. So bly daar is nog sulke plekke waar jy net kan rustig raak en weer jouself kry."

Graaff-Reinet, Karoo

Middle Street Manor

"Mens ry so maklik verby Graaff-Reinet,maar daar is so baie om te sien en beleef. Maak gerus die tyd om daar te stop en die plek te beleef, jy sal nie een oomblik spyt wees nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Reinet Manor

"'n Karaktervolle dorpie met baie geskiedenis."

Gariep Dam, Karoo

Midway Accommodation

"Die dam is pragtig. Probleme met waterbeperkings moet in ag geneem word."

Graaff-Reinet, Karoo

De Graaff Manor

"Pragtige dorp, mense en omgewing."

Prince Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Dis ons eerste keer dat ons Prince Albert besoek en ons was aangenaam verras met die plek. Een dag is te kort om deur alles wat die dorp aanbied te kyk - twee volle dae sal dalk ideaal wees."

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Wat 'n pragtige mooi en skoon dorpie. Met interessante geskiedenis en oulike winkels en 'n paar lekker eet- en koffiewinkels. Sit Prins Albert op jou moet besoeklys."

Karoo

Tamboershoek

"Die Karoo is een van ons familie se gunsteling wegbreekbestemmings en soek gereeld "off the grid" verblyf in die Karoo, kamp, huisie en selfs boskamp is beskikbaar!"

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"As daar beurtkrag is, is daar ook nie water nie."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Vriendelike dorpie met vriendelike mense."

Karoo

De Brak Guest Farm

"Heerlik in die oop Karoo!"

Colesberg, Karoo

Karoo-Koppie Guesthouse

"Te afgeleë na my smaak."

Gariep Dam, Karoo

Gariep, a Forever Resort

"Please have the tours through the dam wall reinstated."

De Rust, Karoo

Kabbelrus

"Sal beslis weer daar oornag, pleks van deurry."

Jacobsdal, Karoo

Du'Villa B&B

"Vanuit 'n historiese perspektief baie interessant. Andersinds, nee."

Beaufort West, Karoo

Biffie's Cottages

"'n Rustige dorp met 'n baie lekker atmosfeer. 4 Sheep is 'n pragtige winkel en smaaklike restaurant."

Graaff-Reinet, Karoo

Betty's Guesthouse

"'n Pragtige dorpie met baie mooi ou geboue."

Beaufort West, Karoo

The Grey House

"Sal beslis weer daar oorslaap!"

Hopetown, Karoo

Frida's Gastehuis

"Die munisipaliteit kan aandag gee aan die pad vanaf N12 tot by die gastehuis."

Beaufort West, Karoo

Villa Contessa

"Mooi en vriendelik soos altyd."

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"Pragtig. 'n Moet sien!"

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Vriendelike en aangename dorp."

Graaff-Reinet, Karoo

Betty's Guesthouse

"Baie mooi, skoon en vriendelike dorp met baie besienswaardighede."

Graaff-Reinet, Karoo

River Bend Cottages

"Een van die mooiste, skoonste dorpe. Punte aan die gemeenskap wat so mooi na hulle dorpie en geboue omsien!"

Page
Page 104 - Showing 3091 to 3120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!