Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Restaurant was net 350m ver van ons bestemming. Aandete daar geniet en saam met die pragtige uitsig was dit 'n baie aangename ervaring."
"Ons het nie tyd gehad om baie ander besienswaardighede op te soek nie. Ons wel verwonder aan die NG Kerk en boustyl en daar op die terrein baie tyd deurgebring."
"Ons wou 'n "cocktail" by De Steijl gaan drink (dit word op 'n reklamebord geadverteer), maar is summier weggewys. Ons wou ook in die damwal ingaan, maar is meegedeel dat daar al vir 'n paar jaar nie meer toere is nie."
"Julle sit op 'n goudmyn, maar als baie verwaarloos by die damwal, daar is soveel potensiaal veral noudat hy oorloop en mense 'n ekstra draai ry om dit te sien."
"Kan ongelukkig nie veel van Colesberg sê nie, want ek het laat ingekom en weer vroeg vertrek."
"Very friendly little town with a few interesting places to see and enjoy."
"The town is beautiful and the people were warm. However, the town does need a few more shops. The ShopRite Usave was always full and there's few shops to shop from. There's also a need for a KFC. It was sad that one could not drive to a KFC for some yum chicken."
"Sondagoggend - presies 1 plek oop vir ontbyt, uit die 5 beskikbare fasiliteite? Miskien afseisoen!"
"For a quiet getaway with an old-world nostalgia. Not for the techie, shopping mall fans! Great for nature lovers, artists, readers and anyone needing to escape from the rat race."