Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Vosburg is 'n skoon en baie netjiese Karoodorp wat goed in stand gehou word."
"Covid het beslis 'n effek op Graaff-Reinet gehad. Nie genoeg curio- of gift-winkels nie. Museums en geskenkwinkels moet oop wees oor 'n naweek."
"Pragtige skoon dorp met verskeidenheid winkeltjies, pragtige historiese geboue en ander besienswaardighede. Ons het te alle tye veilig gevoel in die dorp."
"Vir iemand wat graag olywe en olyfolie gebruik was dit nog altyd pragtig. Besoek graag die dorp."
"Pragtige skoon dorp so in die hart van die Karoo. Pragtige plek, wonderlike mense en lieflike omgewing. Stop gerus en geniet die plek en sy kosbare mense."
"Only used as a stopover, therefore, did not really spend time there to comment accurately. The Vetmuis Plaaskombuis was very accommodating in providing us with a snack and drinks even though we arrived at closing time."
"Van die beste restaurante vir my in die land. Ibis se tasting menu was ongelooflik en het heerlik onder Andre (Nieu Karoo Country Restaurant) se druiweprieel gekuier. Lieflik."
"Ons het net oorgeslaap, maar dit was 'n rustige dorpie tussen die koppies."